Gebedsversoek

Ja, ons glo werklik dat dieselfde Jesus Christus wat tweeduisend jaar gelede wonderwerke gedoen het, in staat is om dieselfde vandag te doen. Vul asseblief die vorm hieronder in, indien jy wil hê om moet saam met jou bid. Ons vra dat jy vir ons jou getuienis sal stuur, wanneer die Here antwoord.


Markus 16:17-18

En vir hulle wat geglo het, sal hierdie tekens volg: In my Naam sal hulle duiwels uitdryf; met nuwe tale sal hulle spreek; Slange sal hulle opneem; en as hulleenig iets dodeliks drink, sal dit hulle geen skade doen nie; op siekes sal hulle die hande lê, en hulle sal gesond word.

 

Johannes 14:12-14

Voorwaar, voorwaar, Ek sê vir julle, Wie in my glo — die werke wat Ek doen, sal hy ook doen; en hy sal groter werke doen as dit, omdat Ek na my Vader gaan. En wat julle ook al in my Naam vra, dit sal Ek doen, sodat die Vader in die Seun verheerlik kan word. As julle enigiets in my Naam vra, sal Ek dit doen.

 

I Petrus 2:24

Wat self ons sondes in sy liggaam op die kruishout gedra het, sodat ons die sondes kan afsterwe en vir die geregtigheid lewe; deur wie se wonde julle genees is.

Gebedsversoekvorm


*Vereiste Veld