In die Tuin van Eden het die slang Eva “verlei” om ’n vrug te eet. Sy het dit geëet en dit toe vir haar man gegee, wat hulle laat besef het hulle is nakend. Watter soort slang kan praat en wat het ’n vrug te doen met nakend wees?