Katolieke glo God sal die wêreld oordeel volgens hulle kerkdoktrines. As God die wêreld gaan oordeel volgens die Katolieke Kerk, wat dan van die Baptiste? Is hulle verlore? Wat van die Hindoes en Moslems? Wie sal jy vertrou met jou Ewige Verlossing? Jou kerk?