Die Bybel sê: “Die geloof is dus uit die gehoor en die gehoor is deur die woord van God.” (Romeine 10:17). Hoe meer jy na die Woord luister, hoe meer geloof sal jy hê. Die volgende preke is ’n klein gedeelte van die honderde wat ons beskikbaar het.